Ek wil net graag vir julle dankie se vir dit wat julle my geleer het in 'n dag PDF Print E-mail
More

Ek wil net graag vir julle dankie se vir dit wat julle my geleer het in 'n dag. Magda was 'n fantastiese "Instructor", en die wereld se geduld met ons gehad.

Ek sien vreeslik uit daarna om nou my eie bike te kry, om in te oefen wat sy ons geleer het, en om julle volgende kurses te kom doen. Ek kan nie een slegte ding se van saterdag, dit was fun, interessant en nogals stressvol, maar op die einde van die dag sal ek dit voorstel aan enige iemand. Julle is GREAT... Indien julle dalk hoor van iemand wat hulle Suzuki SV650 wil vir koop, sal my asb laat weet.

Weereens BAie Dankie vir alles saterdag, ek kan nie wag om julle weer te sien nie.

Groete

Marisca
 

Hi Wilmarie,

 

Jy het gevrae dat ons terug voer gee as ons die K53 toets gedoen het.

 

Ek het hom vanoggend 8-uur gedoen en is deur.

Read more...
 
Speed Queen Racing Academy cc
Approved by the FIM
African Motorcycle Union
Email: This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
Tel: +27 84 443 8053
Fax: +27 86 659 1575