Loskop naweek en ‘n week by Mabula PDF Print E-mail
Hallo almal

Ek is weer terug by die werk, na Speed Queen, Loskop naweek en ‘n week by Mabula.

Na die ongelooflike dag (my bene het gebewe en ek was kort asem), is ek terug by die werk om te spog met my diploma.

Ek weet dit was “touch of go”, maar met die ongelooflike geduld van Elmarie kon ek dit maak. Wees ook verseker die hele groep was lekker motivering. Julle, ek promoveer julle werk/ diens / passion aan almal wat praat oor motorfiets, al die ouers wat vir hulle kinders (seuns/dogters) motorfietse koop en sommer in die algemeen.

Ek gaan seker nie ooit ‘n motorfiets besit of weer ry nie, maar dit is ‘n “notch on by belt”. Die informasie oor die motorfiets die veiligheids aspekte van die regte kleredrag, nou kan ek regtig my kop skud wanneer ek party motorfiets ryers / bestuurders sien.

Vir my was dit ‘n ongelooflike dag.

Groete en veilige kilometres aan jul almal (Ek hoor Wilmarie het so goed gedoen die 9de, en sien die 24ste is dit Superbikes)
 
Nellie Els

Senior Secretary
 

Hi Wilmarie,

 

Jy het gevrae dat ons terug voer gee as ons die K53 toets gedoen het.

 

Ek het hom vanoggend 8-uur gedoen en is deur.

Read more...
 
Speed Queen Racing Academy cc
Approved by the FIM
African Motorcycle Union
Email: This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
Tel: +27 84 443 8053
Fax: +27 86 659 1575