Ek moet weereens baie dankie .. PDF Print E-mail
Hi Claudia
 
Ek moet weereens baie dankie sê vir jou moeite en dat ek Saterdag (2/5/09) die beginners kursus kon doen. Dit was awesome en jy moet asseblief vir Elmarie weereens sê ek baie dankie, dit was uit en uit die moeite werd, ek het baie geleer en Elmarie is ‘n baie goeie leermeester. Sy het jare se geduld en sy laat mens regtig op mens se gemak voel. Sy is great en ‘n baie nice mens. 
 
Ek gaan beslis die Intermediate kom doen een of ander tyd. Ek en my man is nou net eers besig om ernstig vir my ‘n motorfiets te soek, want dit was die ooreenkoms. Ek doen eers die beginners kursus en as ek regkom en daarvan hou sal ons vir my ‘n motorfiets soek. Ek dink ook ek moet nou eers so bietjie tyd spandeer op ‘n motorfiets, sodat ek meer vertroud kan raak en meer selfvertroue kan kry. Maar ja, die Intermediate is beslis op my lysie van “moet doen”.
 
Ek sal terugkom na jou, sodra ek reg is, want ons wil kyk of ons nie dalk 'n groep bymekaar kan kry en dan kom ons almal vir die Intermediate Kursus nie. Maar hou my asseblief op hoogte van wat aangaan.
 
Groete.
 
Natasha
 

Hi Wilmarie,

 

Jy het gevrae dat ons terug voer gee as ons die K53 toets gedoen het.

 

Ek het hom vanoggend 8-uur gedoen en is deur.

Read more...
 
Speed Queen Racing Academy cc
Approved by the FIM
African Motorcycle Union
Email: This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it
Tel: +27 84 443 8053
Fax: +27 86 659 1575